Zoé - Lief Hê (Amptelike Musiekvideo)

Zoé - Lief Hê (Amptelike Musiekvideo)

Geniet Zoé se musiekvideo van Lief Hê! Luister die enkelsnit op die platform van jou keuse: https://linktr.ee/zoemusiek Lirieke: Hy pluk vir my blomme Hy laat my skree uit sy ruite uit Ons sit op sy kar se dak en musiek speel Terwyl die horison sy gesig streel Hy kyk vir my met blou oë En glimlag met die mooiste somerson En ek voel weer soos n kind by hom My lief, ek word nog elke dag verstom Hier staan ons alweer In die gedruis van die reën Ek wil jou net soen, en dalk Ander dinge ook doen Hou my vas en lê hier Dat ek jou kan sê Ek sal jou altyd kan liefhê Al dryf jy my teen die mure uit Ek sal jou vashou Vir altyd aan jou vasklou Hou my vas en lê hier dat ek jou kan sê Ek sal jou altyd kan liefhê Hy is vrolik in die more Maak my wakker met n koffie en beskuit Ons sit op die plaas se stoep en musiek speel Terwyl die oggendlig my gesig streel Jy kyk weer met daai blou oë En glimlag met die mooiste somerson En ek voel weer soos n kind by hom My lief, ek word nog elke dag verstom Hier staan ons alweer In die gedruis van die reën Ek wil jou net soen, en dalk Ander dinge ook doen Hou my vas en lê hier Dat ek jou kan sê Ek sal jou altyd kan liefhê Al dryf jy my teen die mure uit Ek sal jou vashou Vir altyd aan jou vasklou Hou my vas en lê hier dat ek jou kan sê Ek sal jou altyd kan liefhê Doo da doda doda Doo da doda doda Doo da doda doda Ek sal jou altyd liefhê Doo da doda doda Doo da doda doda Doo da doda doda Ek sal jou altyd liefhê Hier staan ons alweer In die gedruis van die reën Ek wil jou net soen, en dalk Ander dinge ook doen Hou my vas en lê hier Dat ek jou kan sê Ek sal jou altyd kan liefhê Al dryf jy my teen die mure uit Ek sal jou vashou Vir altyd aan jou vasklou Hou my vas en lê hier dat ek jou kan sê Ek sal jou altyd kan liefhê Regisseur: George van Rooyen Konsep: George van Rooyen Kameras : Michael van Zyl Vervaardigers: Marno Koen Michael van Zyl George van Rooyen Redigeerder: Michael Van Zyl Kleurgradering: Michael van Zyl Produksie bestuur: Mark Reuben Platemaatskappy: CoolerBox Records Liedjie vervaardig en opgeneem deur Tertuis Human / CoolerBox Studios Liedjieskrywers / Publikasie: Zoé Jacobs - Vonk Uitgewers CC © CoolerBox Records 2023 http://www.realmusic.co.za/ https://twitter.com/vonkmusiek https://www.facebook.com/vonkmusiek Subscribe here: https://www.youtube.com/channel/UCoEpTYzBXDhB5eoSZ6ALa8w?sub_confirmation=1