Tamlyn Wessels - Ek Slaap In Jou Hoodie (Official Music Video)

Tamlyn Wessels - Ek Slaap In Jou Hoodie (Official Music Video)

Official Music Video for Ek Slaap In Jou Hoodie by Tamlyn Wessels. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/EkSlaapInJouHoodie Follow Tamlyn Wessels on Social Media: Instagram - https://www.instagram.com/tamlynwessels_official?igsh=cTk3bDkzYmQ2azdl TikTok – https://www.tiktok.com/@tamlyn_wessels?_t=8qEdiZuBkGc&_r=1 Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?id=100092685397015 Music Video: Gerduan Kemp Productions Director/DOP: Gerduan Kemp Grip/Production Assistant: Martin van der Merwe Editing: Gerduan Kemp, Richardt Oliver Color Grade: Gerduan Kemp, Richardt Oliver Music video by Tamlyn Wessels performing Ek Slaap In Jou Hoodie (Official Music Video).(C) 2026 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd #TamlynWessels #EkSlaapInJouHoodie My arms in jou moue Dit ruik soos ons aande saam Ek dra hom soos n deel van jou Wat my warm in die aande hou Vir ewig die gedagte dra Sonder om hom af te haal Ons maak elke oomblik tel Al gaan die aande gou verby Eks langs jou, maar mis jou steeds Als wat ek is, ken jy ook reeds Ek slaap in jou hoodie Ek dra hom presies nes jy sou Kan jy nie nog nader wees nie? Kan ons langer wag, wil jou vashou Gee my net nog een aand Om veilig hier langs jou te voel Ek slaap in jou hoodie, hou my vas Hou my vas Dis die idee van jou lag Die effek van jou stem Memoriseer dit Wat jy weet wil ek ook ken Eks langs jou, maar mis jou steeds Als wat ek is, ken jy ook reeds Ek slaap in jou hoodie Ek dra hom presies nes jy sou Kan jy nie nog nader wees nie? Kan ons langer wag, wil jou vashou Gee my net nog een aand Om veilig hier langs jou te voel Ek slaap in jou hoodie, hou my vas Hou my vas As die dag breek, sal jy weet Ek mis jou, al is jy langs my Jou liefdes nie beperk Dis nooit genoeg vir my nie Ek slaap in jou hoodie Ek dra hom presies nes jy sou Kan jy nie nog nader wees nie? Kan ons langer wag, wil jou vashou Gee my net nog een aand Om veilig hier langs jou te voel Ek slaap in jou hoodie, hou my vas Hou my vas